Nuus
Vrouedag en feminisme
[Ellie Herbst] Ons vier Vrouedag elke jaar op 9 Augustus. Hierdie jaar is die 70ste herdenking van daardie...
Zambië-uitreik
[Vasti le Roux] Gedurende die Junie-vakansie het 21 DF-leerders saam met mnr. Serfontein en mnr. Dippenaar die lang...
Die KI-generasie: Gaan ChatGPT ons slimmer of luier maak?
[Don-Lin Hoon] “Wie het jou huiswerk gedoen?” Dit is die vraag wat ons onderwysers deesdae al hoe meer...
Die geheim van die Cagots
[Kobus Strydom] Die mense wat meer as enige ander groep deur die geskiedenis vergeet word, is die Cagots....
Kunste
‘n Gids vir fliektyd
[Izabelle Visser] Verbeel jou jy en ‘n maat staan in die ry by Ster-Kinekor en julle kan net...
Stray Kids – regoor die wêreld
[Naomi Deacon] Stray Kids is ’n Suid-Koreaanse K-popgroep met agt lede. Hulle het in 2018 hul debuut met...
Leef
Toneelklub as ‘n Niksvermoedende Newbie
[Christina Bradley] Toe ek in graad 8 by DF Akademie aankom en ek hoor van die toneelklub, was...
Gee Kamp ‘n Kans
[Hanler van Eck] Voel jy vasgevang in ‘n roetine? Gaan jou ouers dalk deur ‘n middeljarekrisis? Wel, die...
Warm harte in ‘n koue winter
[Emma Schneeberger] Wanneer die koue winterweer aanbreek, sien baie mense daarna uit om ‘n koppie warmsjokolade onder ‘n...
Stres tot sukses: Wenke vir jou volgende toets
[Daniella Smith] Die druk was aan die einde van verlede kwartaal hoog met almal wat vir hulle eerste...
Aanhouer wen!
[Amelia Deacon] Het jy geweet dat ongeveer 40% van leerders in Suid-Afrika nie skool klaarmaak nie? 12% van...
Maak oop jou oë
[Cara Booysen] Volgens die HAT (Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal) word kuns gedefinieer as skeppende vermoë, kunste soos...
Ouma weet mos …
[Isabella Huisamen] Van gemmer tot heuning, suurlemoen tot borrie – Ouma lyk mal wanneer sy vir jou ‘n...
‘n Ryk geskiedenis: verken die Kaap reg onder jou neus
[Athalia Nel] Daar is baie gebiede in Suid-Afrika wat gewilde besienswaardighede vir toeriste is. Waenhuiskrans en die Elgin-spoorwegmark...
Jy is goed genoeg
[Angelina Smit] Hierdie opskrif mag jou dalk dadelik laat dink aan die Duitse treffer Du bist gut genug...
Literatuur
Die ou swaai aan die wilgerboom
[Micke de Jager] Hy hang nog, skeef en stil, aan die ou wilger se arm: ‘n stuk tou...